https://www.youtube.com/channel/UC3RSDarfkvvV3IBAbdp0utQhttps://sacoronavirus.co.za/http://www.im-info.co.za/http://www.integrated-marketing.co.za/

KAROOFEES


KAROOFEES - DE AAR

Die Karoofees is ’n jaarlikse instelling en ons fees gaan verseker weer pomp soos altyd! Ons is hard besig met die reëlings van die fees wat vol vermaak en pret gaan wees vir oud en jonk. As jy nie daar gaan wees nie gaan jy verseker groot uit mis!

Daar gaan soos gewoonlik ook weer verskeie uitstallers en stalletjies wees, want ’n fees sonder ’n vlooimark is mos nie ’n fees nie. Vermaak gaan beslis nie ontbreek nie meer besonderhede sal binnekort volg. Ons reunies is ook ’n groot hoogtepunt waar ons weer al die ou bekendes bymekaarkry en staaltjies vertel van toeka tot nou.

Ons nou jou om saam met ons te kom pomp, want hierdie is die een fees wat jy nie mag misloop nie. Ons sien jou op De Aar!

Besoek: www.karoofees.org

KAROOFEES
CONTACT DETAILS
Start Date: 02 March, 2023
End Date: 04 March, 2023
Phone: 053 631 3691 / 053 631 3332
Venue: Hoërskool De Aar
User Rating:
Average: 4.3 / 5, from 3 votes
E-mail: info@karoofees.org